Package Details
CUSTOM DESIGNED ACCORDING TO YOUR THEME
BeLindski Package
Includes
- Design & printing
- Setup & Styling of the treats table
- Linen for the treats table
- Themed related decor
- Menu selection of 8 items (themed orientated)
- Drink for each child
- Filled themed party packs
- Themed backdrop with balloon garland
- Welcome sign
- Food labels
- Minimum of 10 kids
R550 Per Child
This package excludes traveling
Add-on Kids Seating Package
Includes
- Table décor that match your theme
- Kids tables, linen for table, & chairs
- Paper plates & cutlery
- Serviettes
- Setup & styling of the kids seating table
- Design & printing
- Minimum of 10 kids
R150 Per Child
Additional
- 6X6m waterproof stretch tent
- Jumping castle
- Waterslide
- Kiddies throne chair
- Popcorn machine
- Slushy machine - 2 flavours
- Candyfloss machine
- Adults platters (sweet and salty)
- Piñata
- Birthday cake
Our TestimonialS
Sjoe, waar begin ek. Wow wow wow…!!! Jou partytjie dekor en setup is regtig amazing! Jy verbaas y elkekeer al hoe meer. Ek kan sien jy doen dit met hart en siel!
Belinda het altyd baie oorspronklike idees vir versierings en die oulikste partytjie vermaak – altyd lekker gewees om te sien waarmee sy volgende vorendag sou kom!
Awesome in every way Awesome is exactly right! Belindski Parties were just that. They took the stress out of planning with their knowledge and friendly service. Belindski Parties did an amazing job providing everything for my son’s baptism. I didn’t have to lift a hand. They are professional – in a comfortable, calming way… They offer you options, help with suggestions and is very flexible. We loved everything about dealing with Belindski Parties.
‘n Kinder partytjie saam met Belinda is ‘n belewenis…maar, wees gewaarsku, ook misleidend. Belinda kry dit reg om by hierdie partytjies die mamma’s, en pappa’s, die ouma’s en oupa’s almal betrokke te kry met haar interessante speletjies en lekker pryse wat jy kan wen, so ek wonder aan die einde van die partytjie wie het dit die meeste geniet!!! Met temas wat die kinder skies, en wat baie deeglik beplan en aangebied word deur Belinda is dit ‘n prettige fees. Vervelige kinderpartytjies….nooit, maak kontak met Belinda vir ‘n ongelooflike prettige kinder ervaring.
Een van my kinders se grootste bederf is om een van Belinda se partytjies by te woon. Hulle is bevoorreg om al by ‘n paar te gewees het. Die moeite en detail wat in alles ingaan is ver bogemiddeld! Dit wakker sommer ‘n mens se verbeelding en die liefde wat ingesit word is duidelik! Jy kannie verkeerd gaan nie!
Ons het die voorreg gehad om ‘n verjaarsdag partytjie by te woon wat deur Belindski Parties aangebied is. Die moeite en profesionalisme waarmee die geleentheid aangebied was, was geheel en al op ‘n toepaslike vlak waaraan hierdie 10 jariges kon deelneem terwyl hul op ‘n avontuur vol verrassings elemente en opwinding kon gaan. Dit het ‘n heerlike dag afgerond met oulike geskenke en belonings wat enige kind as oorwinning sou verwag na ‘n middag van denkbeeldige speurder speel. Die fyn besonderhede en aandag wat geskenk is aan elke lekkerny, eet dingetjie en speel goed het baie vermaak verskaf aan beide kinders en ouers. Baie geluk Belindski Parties. Ek glo dat julle ‘n wen resep het en saam met julle passie en aansteeklike liefdevir wat julle bied net nuwe hoogtes kan bereik. Ons bevel verseker Belindski Parties aan indien jy as klient opsoek is na daardie “ïets ekstra spesiaal”vir julle geleentheid. Dankie
Wow… You have out done yourself once again!! Thank you Belinda for such a well put together party. From the decorations to the food, all the small detail, creativity and effort that was put in does not go unnoticed. Nothing left for your imagination. You have so much talent. Thank you for going over and beyond! You really went out of your way once again.
Die Barbie partytjie was ongelooflik. Soveel detail, mens kon jou verkyk aan alles. Die roomys trollies was ‘n groot trekpunt, die kinders het die Barbie bingo vreeslik geniet en niemand het lee hand huitoe gegaan nie.
Charlene